Die Karoo Kunslied (The Karoo Art Song)
Wed, 29 Apr
|Dr Miriam Makeba Concert Hall, Unisa
Deel van KLINK: Klank in Ink, vier die konsert die Afrikaanse kunslied met geliefde werke en nuwe toonsettings.


Time & Location
29 Apr 2026, 19:00 – 20:20
Dr Miriam Makeba Concert Hall, Unisa, Groenkloof 358-Jr, Pretoria, 0027, South Africa
About the event
With: Chris Vale (baritone), Eugene Joubert (piano), Klaus-Louis Jansen van Vuuren (singer-narrator)
Texts: Various Afrikaans poets
Composers: Various
A celebration of the Afrikaans art song, featuring new settings and beloved works that capture the landscape, language, and spirit of the Karoo. This production brings poetry, art song, and the "luisterliedjie" together in a deeply moving concert experience.
Following major success at the KKNK and a tour through the Karoo, Gauteng audiences now have a final opportunity to experience this highly acclaimed production.
Date: 29 April 2026 | 19:00
Venue: Dr Miriam Makeba Concert Hall, Unisa
Tickets: R150 adults | R130 students & pensioners | R170 at the door
Die Karoo Kunslied forms part of KLINK: Klank in Ink, an innovative collaboration between the University of South Africa (UNISA)’s Department of Afrikaans and Theory of Literature and Franco Prinsloo Productions (FPP). We warmly encourage you to support the other high-quality concert performances in the series:
20 May – Rooidag: N.P. van Wyk Louw, set to music and sung
24 June – Jy moet sing soos jy gebek is
29 July – TulBach Suites: Bach in the Boland
26 August – Shakespeare: Come Away
28 October – Fragment
Met: Chris Vale (bariton), Eugene Joubert (klavier), Klaus-Louis Jansen van Vuuren (sanger-verteller)
Teks: Verskeie Afrikaanse digters
Komponiste: Verskeie
’n Viering van die Afrikaanse kunslied, met nuwe toonsettings en geliefde werke wat die landskap, taal en siel van die Karoo vasvang. Hierdie produksie bring poësie, kunslied en die luisterliedjie saam in ’n diep en roerende konsertbelewenis.
Na ’n reuse-sukses by die KKNK en ’n toer deur die Karoo, kry Gautengse gehore nou ’n laaste geleentheid om hierdie hooggeprysde produksie te ervaar.
Datum:
29 April 2026 | 19:00
Plek:
Dr Miriam Makeba Concert Hall, Unisa
Kaartjies:
R150 adults | R130 studente & pensioenarisse | R170 by die deur
Die Karoo Kunslied vorm deel van KLINK: Klank in Ink, ‘n innoverende samewerking tussen die Universiteit van Suid-Afrika (UNISA) se Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap en Franco Prinsloo Produksies (FPP). Ondersteun gerus die ander gehalte-konsertuitvoerings in die reeks:
20 Mei – Rooidag: N.P. van Wyk Louw, getoonset en gesing
24 Junie – Jy moet sing soos jy gebek is
29 Julie – TulBach-suites: Bach in die Boland
26 Augustus – Shakespeare: Come Away
28 Oktober – Fragment