top of page

Fragment

Wed, 28 Oct

|

Dr Miriam Makeba Concert Hall, Unisa

Deel van KLINK: Klank in Ink, spog die uitvoering met ’n solo-marimbaprogram deur Magda de Vries geïnspireer deur Afrikaanse gedigte wat voorgelees deur die bekende Esté Gross.

Fragment
Fragment

Time & Location

28 Oct 2026, 19:00 – 20:20

Dr Miriam Makeba Concert Hall, Unisa, Groenkloof 358-Jr, Pretoria, 0027, South Africa

About the event

With: Magda de Vries (marimba) and Esté Gross (voorleser)

Texts: Various Afrikaans poets

Composers: Various South African composers


A solo marimba programme curated by Magda de Vries, in which South African composers have created new works inspired by Afrikaans poems read by the renowned Este Gross. In this programme, poetry and the sound of the marimba meet in a surprising and refreshing way, where verse and music enter into an intimate dialogue. The works offer diverse, personal interpretations of the poems, while visual projections draw the audience deeper into a compelling, integrated experience of sound and word.


Date: 28 October 2026 | 19:00


Venue: Dr Miriam Makeba Concert Hall, Unisa


Tickets: R150 adults | R130 students & pensioners | R170 at the door


This performance forms part of KLINK: Klank in Ink, an innovative collaboration between the University of South Africa (UNISA)’s Department of Afrikaans and Theory of Literature and Franco Prinsloo Productions (FPP).


Met: Magda de Vries (marimba) en Esté Gross (voorleser)

Teks: Verskeie Afrikaanse digters

Komponiste: Verskeie Suid-Afrikaanse komponiste


’n Solo-marimbaprogram saamgestel deur Magda de Vries, waarin Suid-Afrikaanse komponiste nuwe werke geskep het geïnspireer deur Afrikaanse gedigte voorgelees deur die bekende Este Gross. In hierdie program ontmoet digkuns en marimbaklank mekaar op ’n verrassende en vars wyse, waar poësie en musiek in ’n intieme dialoog tree. Die werke bied uiteenlopende, persoonlike interpretasies van die gedigte, terwyl visuele projeksies die gehoor verder in ’n meesleurende, geïntegreerde klank- en woordervaring intrek.


Datum:

28 Oktober 2026 | 19:00


Plek:

Dr Miriam Makeba Concert Hall, Unisa


Kaartjies:

R150 adults | R130 studente & pensioenarisse | R170 by die deur


Hierdie optrede vorm deel van KLINK: Klank in Ink, ‘n innoverende samewerking tussen die Universiteit van Suid-Afrika (UNISA) se Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap en Franco Prinsloo Produksies (FPP).


Tickets

  • General Admission

    Die Karoo Kunslied (The Karoo Art Song) with Chris Vale (baritone), Eugene Joubert (piano), Klaus-Louis Jansen van Vuuren (singer-narrator)

    From R 130,00 to R 150,00

    • R 150,00

      +R 3,75 ticket service fee

    • R 130,00

      +R 3,25 ticket service fee

    Total

    R 0,00

    Google Maps were blocked due to your Analytics and functional cookie settings.

    Share this event

    bottom of page