Rooidag: N.P. van Wyk Louw, getoonset en gesing
Wed, 20 May
|Dr Miriam Makeba Concert Hall, Unisa
Deel van KLINK: Klank in Ink, beeld Leon Gropp en Marcel Dednam N.P. van Wyk Louw se gedigte op magiese manier uit.


Time & Location
20 May 2026, 19:00 – 20:20
Dr Miriam Makeba Concert Hall, Unisa, Groenkloof 358-Jr, Pretoria, 0027, South Africa
About the event
With: Leon Gropp (voice and guitar), Marcel Dednam (piano)
Text: Leon Gropp
Composer | Original music: Leon Gropp
Winner of Best Music-Driven Production at the US Woordfees in 2018.
N.P. van Wyk Louw once wrote that it is the artist’s task to absorb the blind impulse and longing of their people, to give form in their own heart to what is still vague or merely intellectual, and then to express it simply in beauty.
Leon Gropp gives musical expression to his poetry and writing in a magical way, with masterful piano accompaniment by jazz virtuoso Marcel Dednam.
Date: 20 May 2026 | 19:00
Venue: Dr Miriam Makeba Concert Hall, Unisa
Tickets: R150 adults | R130 students & pensioners | R170 at the door
This performance forms part of KLINK: Klank in Ink, an innovative collaboration between the University of South Africa (UNISA)’s Department of Afrikaans and Theory of Literature and Franco Prinsloo Productions (FPP). We warmly encourage you to support the other high-quality concert performances in the series:
24 June – Jy moet sing soos jy gebek is
29 July – TulBach Suites: Bach in the Boland
26 August – Shakespeare: Come Away
28 October – Fragment
Met: Leon Gropp (sang en kitaar), Marcel Dednam (klavier)
Teks: Leon Gropp
Komponis | Oorspronklike musiek: Leon Gropp
Die US Woordfees-wenner vir beste musiekgedrewe produksie in 2018.
N.P. van Wyk Louw het gesê dit is die taak van die kunstenaar om die blinde drif en verlange van sy groep deur sy hele wese in te neem, om alles wat nog vaag of bloot intellektueel is in sy eie hart gestalte te gee en om dit dan eenvoudig in skoonheid weer te gee.
Leon Gropp beeld sy gedigte en skrywe op ’n magiese musikale manier uit, met meesterlike klavierbegeleiding deur die jazz-virtuoos Marcel Dednam.
Datum:
20 Mei 2026 | 19:00
Plek:
Dr Miriam Makeba Concert Hall, Unisa
Kaartjies:
R150 adults | R130 studente & pensioenarisse | R170 by die deur
Hierdie optrede vorm deel van KLINK: Klank in Ink, ‘n innoverende samewerking tussen die Universiteit van Suid-Afrika (UNISA) se Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap en Franco Prinsloo Produksies (FPP). Ondersteun gerus die ander gehalte-konsertuitvoerings in die reeks:
24 Junie – Jy moet sing soos jy gebek is
29 Julie – TulBach-suites: Bach in die Boland
26 Augustus – Shakespeare: Come Away
28 Oktober – Fragment